{ "@metadata": { "authors": [ "Arnobarnard", "Naudefj" ] }, "interwiki": "Wys en wysig interwikidata", "interwiki-title-norights": "Wys interwikidata", "interwiki-desc": "Voeg 'n [[Special:Interwiki|spesiale bladsy]] by om die interwiki tabel te bekyk en wysig", "interwiki_intro": "Hier volg 'n oorsig van die interwikitabel.", "interwiki-legend-show": "Wys sleutel", "interwiki-legend-hide": "Versteek sleutel", "interwiki_prefix": "Voorvoegsel", "interwiki-prefix-label": "Voorvoegsel:", "interwiki_prefix_intro": "Interwiki-voorvoegsel wat gebruik moet word in die wikiteks-sintaks [[voorvoegsel:bladsynaam]].", "interwiki_url_intro": "'n Sjabloon vir URL's. Die plekhouer $1 word met die bladsynaam van die wikiteks vervang as die bovermelde wikiteks-sintaks gebruik word.", "interwiki_local": "Aanstuur", "interwiki-local-label": "Aanstuur:", "interwiki_local_intro": "'n HTTP-aanvraag na die lokale wiki met hierdie interwiki-voorvoegsel in die URL is:", "interwiki_local_0_intro": "word nie verwerk nie. Meestal geblokkeer deur 'n \"bladsy nie gevind\"-fout.", "interwiki_local_1_intro": "aanstuur na die doel-URL verskaf in die definisies van die interwiki-skakels (hierdie word hanteer as verwysings in lokale bladsye)", "interwiki_trans": "Transkludeer", "interwiki-trans-label": "Transkludeer:", "interwiki_trans_intro": "Indien die wikiteks-sintaks {{voorvoegsel:bladsynaam}} gebruik word, dan:", "interwiki_trans_1_intro": "laat transklusie van ander wiki's toe as interwiki-transklusies wel in hierdie wiki toegelaat word.", "interwiki_trans_0_intro": "nie toegelaat nie, soek eerder na 'n bladsy in die sjabloonnaamruimte.", "interwiki_intro_footer": "Sien [//www.mediawiki.org/wiki/Manual:Interwiki_table MediaWiki.org] vir meer inligting oor die interwikitabel.\nDaar is 'n [[Special:Log/interwiki|veranderingslogboek]] vir die interwikitabel.", "interwiki_1": "ja", "interwiki_0": "nee", "interwiki_error": "Fout: Die interwikitabel is leeg, of iets anders is verkeerd.", "interwiki-cached": "Die interwikidata is gekas. Dit is nie moontlik om data in die kas te wysig nie.", "interwiki_edit": "Wysig", "interwiki_reasonfield": "Rede:", "interwiki_delquestion": "Besig om \"$1\" te verwyder", "interwiki_deleting": "U is besig om voorvoegsel \"$1\" te verwyder.", "interwiki_deleted": "Voorvoegsel \"$1\" is suksesvol uit die interwikitabel verwyder.", "interwiki_delfailed": "Voorvoegsel \"$1\" kon nie van die interwikitabel verwyder word nie.", "interwiki_addtext": "Voeg 'n interwiki-voorvoegsel by", "interwiki_addintro": "U is besig om 'n nuwe interwiki-voorvoegsel by te voeg. Let op dat dit geen spasies ( ), dubbelpunte (:), ampersands (&), of gelykheidstekens (=) mag bevat nie.", "interwiki_addbutton": "Voeg by", "interwiki_added": "Voorvoegsel \"$1\" is suksesvol by die interwikitabel bygevoeg.", "interwiki_addfailed": "Voorvoegsel \"$1\" kon nie by die interwikitabel gevoeg word nie. Miskien bestaan dit al reeds in die interwikitabel.", "interwiki_edittext": "Wysig 'n interwiki-voorvoegsel", "interwiki_editintro": "U is besig om 'n interwiki-voorvoegsel te wysig.\nLet op dat dit moontlik bestaande skakels kan breek.", "interwiki_edited": "Voorvoegsel \"$1\" is suksesvol in die interwikitabel gewysig.", "interwiki_editerror": "Voorvoegsel \"$1\" kon nie in die interwikitabel opgedateer word nie.\nMoontlik bestaan dit nie.", "interwiki-badprefix": "Die interwiki-voorvoegsel \"$1\" bevat ongeldige karakters", "interwiki-submit-empty": "Die voorvoegsel en die URL mag nie leeg wees nie.", "interwiki-submit-invalidurl": "Die protokol van die URL is ongeldig.", "log-name-interwiki": "Interwiki tabel staaf", "logentry-interwiki-iw_add": "$1 {{GENDER:$2|het}} die voorvoegsel \"$4\" ($5) by die interwikitabel gevoeg (trans: $6; local: $7)", "logentry-interwiki-iw_edit": "$1 {{GENDER:$2|het}} die voorvoegsel \"$4\" ($5) in die interwikitabel gewysig (trans: $6; local: $7)", "logentry-interwiki-iw_delete": "$1 {{GENDER:$2|het}} die voorvoegsel \"$4\" uit die interwikitabel verwyder", "log-description-interwiki": "Die is 'n logboek van veranderinge aan die [[Special:Interwiki|interwikitabel]].", "right-interwiki": "Wysig interwikidata", "action-interwiki": "verander hierdie interwiki-item" }